Skip to main content

Nagraads

Doen nou aansoek vir nagraadse studies in Chemiese Ingenieurswese vir die 2026-inname.

Ons departement bied vier nagraadse programme aan, met opsies beskikbaar vir voltydse studente en deeltydse vir bedryfspersoneel.

Kontak ons

Stuur 'n e-pos na [email protected] as jy enige vrae het of ondersteuning benodig.

Mrs Mieke de Jager
Mrs Mieke de Jager
Nagraadse en Navorsingsbestuurder
+27 21 808 4189
Office: C210