Nuus
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.
Image by: King V, Firefly Image 3
Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur
King V-padskou ondersoek die toekoms van korporatiewe bestuur en praktiese bestuursraadtoepassing
King V, die vyfde weergawe van Suid-Afrika se toonaangewende raamwerk vir korporatiewe bestuur, is op 31 Oktober 2025 deur die Instituut van Direkteure in Suid...