Breadcrumb
2026 Eerstejaarstudente
Beste EBW-eerstejaarstudent - Ons is bly dat jy gekies het om deel van die EBW-fakulteit te word. Op hierdie bladsy sal jy al die relevante inligting vind wat jou sal help om jou eerste jaar met gemak aan te pak.
IT Hulpbronne
Snelskakels
Gaan asseblief jou e-posse na vir die skakel na die voornemende EBW-student Telegram-groep! Indien jy nie 'n uitnodiging na die groep ontvang het nie, stuur asseblief 'n e-pos aan [email protected]
Indien jy enige vrae het, stuur asseblief 'n e-pos aan [email protected]