Skip to main content

Skole

Accounting2.jpg

​​Skool vir Rekeningkunde

Die Skool bied programme aan wat tot verskillende rekeningkundige​ kwalifikasies en verskeie professionele loopbaanmontlikhede lei. Dit sluit geoktrooieerde rekenmeester en geoktrooieerde bestuursrekenmeester in.

Meer ingligting​​

SPL

​​​​Skool vir Publieke Leierskap (SPL)

Die Skool bied oplossings - gemik op waardetoevoeging in die openbare belang - deur middel van navorsing, voor-, en nagraadse en bestuursprogramme.​

Meer inligting

USB

​​​​​​Stellenbosch Bestuurskool​

Die Stellenbosch Bestuurskool is ’n vooraanstaande verskaffer van internasionaal geakkrediteerde nagraadse bestuurs-kwalifikasies en sake-opleiding.

Meer inligting