8358 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Prof Portia Jordan se navorsing prioritiseer die veiligheid van pasiënte
Prof Portia Jordan, uitvoerende hoof van die Departement Verpleeg- en Verloskunde by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 25 Julie 2023 haar intreerede gelewer. Die titel van...
Russel Botman-beursfonds 'skep geleenthede vir volgende generasie'
Wyle prof Russel Botman, voormalige rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), was passievol daaroor om geleenthede te skep vir verdienstelike studente. En dit is hierdie nalatenskap wat die US en sy gesin eer deur...
Nominasies ingewag vir gesamentlike werkgroepe teen geslagsgebaseerde geweld by die US
Gesamentlik werkgroepe word tans saamgestel om geslagsgebaseerde geweld by die Universiteit Stellenbosch (US) te beveg. Hulle sal kwessies aanspreek wat uitgelig word in die Beweging teen Geslagsgebaseerde Geweld US se memorandum, asook die...
Hoekom alkohol steeds ʼn bedreiging vir ongebore babas in Suid-Afrika inhou
Dit is sosiaal aanvaarbaar vir individue ouer as 18 jaar om alkohol te gebruik. Alhoewel, om alkohol te drink tydens swangerskap is skadelik en kan lei tot onomkeerbare fetale kognitiewe- en ontwikkelingskwessies. Kollektief staan dit...
Ingenieurswese verwelkom driepuntige monument terug ná 50 jaar
"Dit is baie gepas om hierdie monument in die Fakulteit Ingenieurswese se 75ste bestaansjaar na ons groot gebouekompleks te verskuif," sê die dekaan, prof Wikus van Niekerk. Die driepuntige monument, wat 50 jaar gelede in Victoriastraat ter...
#Researchforimpact: Postgraduate education in the spotlight
Afrikaans will be updated
Ons moet geestesgesondheid ernstig neem
Oktober is Geestegesondheidsbewusmakingsmaand en Donderdag (10 Oktober) word die jaarlikse Wêreld Geestesgesondheidsdag gevier. In meningsartikels in onderskeidelik Die Burger en Cape Argus skryf Prof Lizette Rabe van die Departement...
Studente leer oor werksgeleenthede in die landbousektor by AgriCAREERConnect-dag
Werksgeleenthede in die Suid-Afrikaanse landboubedryf is lustig bespreek tydens die AgriCAREERConnect-dag op Stellenbosch. Studente kon uitvra oor beroepe, vakansiewerk, beurse en internskappe wat beskikbaar is binne die vrugte-en...
US-studente en gevangenes studeer saam as deel van Ubuntu-projek
Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) en Brandvlei Korrektiewe Sentrum naby Worcester het Dinsdagoggend (8 Oktober 2019) hul bevoegdheidsertifikate ontvang nadat hulle die land se heel eerste interdisiplinêre kortkursus wat in die...
'Verbrand die skepe, nie die brûe'
“Verbrand die skepe nie die brûe". Dit was een van die vyf hoofpunte wat Universiteit Stellenbosch (US) alumnus, Werner Cloete, gedeel het met voorgraadse en nagraadse studente by die onlangse Loopbaankafee waar hy die genooide spreker was...