8357 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
#Researchforimpact: Understanding academic resilience in challenging schools
Afrikaans will be updated
Geslagsgebaseerde geweld: gesprekke duur voort
Die volgende vergadering tussen die bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) en studente om maatreëls te bespreek om geslagsgebaseerde geweld (GBV) te bekamp, is vir Woensdagmiddag, 2 Oktober 2019 geskeduleer. Die eerste vergadering...
Universiteit Stellenbosch ontvang gendertoelaag van Meghan Markle
Die hertogin van Sussex, Meghan Markle, het Dinsdag (1 Oktober 2019) aangekondig dat 'n gendertoelaag van die Vereniging van Statebondsuniversiteite (ACU) aan drie Suid-Afrikaanse universiteite toegeken is. Die begunstigdes is die...
Maties-kenner spandokter vir Spar Proteas Netbalspan
Volledige artikel beskikbaar in Engels.
Wêreld Hart Dag op die Rooi Plein gevier
Lede van die nuutgestigde Sentrum vir Kardio-Metaboliese Navorsing in Afrika (CARMA) het vandeesweek uit hul pad gegaan om studente bewus te maak van die jaarlikste Wêreld Hart Dag op 29 September. Studente op die Rooi Plein kon 'n...
Voertuigtender Woensdag 16de Oktober 2019
Voertuigtender Voertuie kan op Woensdag 16 de Oktober 2019 vanaf 8h30 – 16:00 by Stellenbosch Universiteit Vervoerdienste te Banghoekweg besigtig word. Tendervorms moet voor 16h00 op 16de Oktober 2019 by gemelde adres ingelewer word. Kliek...
Groot hupstoot vir TBOO Kolleges
Kolleges vir Tegniese en Beroepsgerigte Onderwys en Opleiding (TBOO) in Suid-Afrika het 'n groot hupstoot gekry met die bekendstelling van 'n internasionale vennootskap om vaardigheidsontwikkeling en werkskepping uit te brei in sektore wat...
Prof Pieter Gouws het 'n SA-EU werkswinkel oor voedselveiligheid en risiko assessering bygewoon
Dit is duidelik gemaak deur verteenwoordigers van die Europese Unie (EU), Europese Voedselveiligheidsbestuur (EFSA), Duitse Federale Instituut vir Risiko Assessering (BfR) en die Franse Agentskap vir Voedsel, Omgewings- en...
‘n Weersin in onsin
Joernalis. Dosent. Ombudsman. Skrywer. ‘n Man met ‘n besliste weersin in onsin. Een wie se besinnings oor billikheid en reg of verkeerd gegrond is in die Suid-Afrikaanse perskode. Dìs in breë prof George Claassen, uittredende direkteur van...
Ontmoet die sentrum vir voedselveiligheidspan!
Ontmoet die sentrum vir voedselveiligheidspan!Hulle het onlangs hul nuwe labcoats ontvang en is nou gereed vir aksie! Van links na regs: Caitlin McQuillan (MSc), Michael Esterhuysen (MSc), Pumi Shange (PhD), Ivan Harris (MSc), Paula Smit...