8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
DACES se deurlopende stryd na volhoubaarheid
Artikel beskikbaar in Engles.
Senaat sê steun aan Rektor toe
“Wees verseker dat hierdie liggaam die grootste respek en waardering vir u leierskap het." Só het prof Anton van Niekerk, Uitgelese Professor in Filosofie aan die Universiteit Stellenbosch (US), vanmiddag (22 November 2019) aan die Rektor...
Laat die US Kommunikasielaboratorium jou leer beter kommunikeer
Kommunikasie is ʼn belangrike deel van ons daaglikse lewens – of dit nou is om ʼn e-pos of teksboodskap te stuur, ʼn belangrike voorlegging aan te bied, ʼn verslag te skryf of sommer net ʼn lekker gesprek te geniet. Die kennis om doeltreffend te...
US-museum op ʼn reis van transformasie
Die Universiteit Stellenbosch (US)-museum, geleë in 'n gebou wat oorspronklik in 1907 gebou is as 'n meisieskool en 'n plek waar kinders 'n leerervaring moes hê, is vandag steeds 'n plek van transformerende leerervarings. Deesdae is die...
Kinders se regte word ondermyn
Die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders skop op Maandag (25 November) af. In ʼn meningsartikel vir Die Burger, skryf dr Marianne Strydom van die Departement Maatskaplike Werk oor hoe kinders se regte steeds ondermyn word...
Fredericks gebruik sport as 'n reddingsboei om jongmense op die regte pad te kry
Jerome Fredericks – 'n dosent in die Arbeidsterapie-afdeling – sal nooit die dag vergeet wat 'n vriend hom gevra het of hy vlugbal wil speel nie. Dit was die dag wat daar in sy lewe as 't ware 'n ommekeer was. “Ek het op 'n straathoek in...
Palliatiewe multisorg-model kan sorg vir pasiënte in landelike gebiede verbeter
'n Multiprofessionele, pasiëntgesentreerde benadering is nodig om die nodige palliatiewe sorg aan mense wat aan terminale siektes ly, te bied. Dit is een van die belangrikste bevindinge van 'n studie deur 'n navorsingsgroep, bestaande uit...
Wenner van Dekaansmedalje glo in vasberadenheid en konstante harde werk
Matthew Greenwood, 'n nagraadse student in genetika, is die ontvanger van die Fakulteit Natuurwetenskappe se Dekaansmedalje vir volgehoue, uitstekende akademiese prestasie. Hierdie silwer medalje word jaarliks toegeken aan 'n honneurstudent...
US ekonomie-professor stel koderingsplatform vir skole bekend
'n Prettige rekenaarprogrammeringsplatform wat deur prof Rachel Jafta van die Departement Ekonomie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe ontwikkel is, is Maandag (25 November 2019) in die Media24-sentrum in Kaapstad...
US doen opvolg-voorlegging aan Kommissie vir Geslagsgelykheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek 'n voorlegging aan die Kommissie vir Geslagsgelykheid (KGG) by 'n sessie in Braamfontein gedoen ter opvolging van die instelling se voorlegging in November 2017. Dit het deel uitgemaak van...