8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Mandela se laaste jare: ‘n verhaal omhul in konflik en aannames
Te midde van gissing, spekulasie en 'n see van aannames omtrent die boek – “Mandela's last years" – wat die meeste mense, insluitend myself, nie kon lees nie – is dit net regverdig en redelik om 'n aantal vrae te stel wat hopelik in die...
Loopbaanuitstallings 2 tot 4 Augustus 2017
Die Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste (SSVO) het onlangs die jaarlikse Loopbaanuitstallings op 2 en 3 Augustus in markiestente op die Rooiplein, en op 4 Augustus in die Academia Ontspanningsaal gehou. Al drie dae was 'n reuse sukses...
#WomenofSU – Fokus op Prof Nuraan Davids
Prof Nuraan Davids, Voorsitter van die Departement Opvoedingsbeleidstudie, is een van die voorste navorsers aan die Universiteit Stelllenbosch (US). Sy is ʼn skrywer van formaat en het, onder meer, toekennings van die Nasionale...
SA vroue se uitdagings word nie aangespreek
Woensdag (9 Augustus) vier ons Nasionale Vrouedag. In meningsartikels in die media, skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch dat van die belangrike uitdagings wat vroue in Suid-Afrika in die gestaar nie aangespreek word nie. Klik...
#VrouevanUS: Vroue blink uit
Dinamies, doelgerig en vroulik. By die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het die geslagsprofiel oor die jare aansienlik verander. ʼn Stewige persentasie vroue bevind hulle tans óf...
Begaafde Maties slaan internasionale beurse los
'n Blink toekoms wag op twee akademies begaafde Maties wat onlangs R800 000 elk toegeken is om nagraadse studie aan 'n internasionaal erkende universiteit van hul keuse te volg. Die twee ontvangers, Aphiwe Jikazana, wat die FirstRand Laurie...
‘Hokkie is 'n sport van passie en trots’
Een van die onvergeetlikste foto's van die 2017 Varsity-hokkietoernooi wys hoe Maties se vrouehokkiespan hul doelwagter, Nicole la Fleur, toetakel nadat sy 'n strafdoelhou uitgehou het om 'n 3-2-oorwinning in die naelbytstryd teen NWU-Pukke...
#WomenofSU – Fokus op Ilhaam Groenewald
Ilhaam Groenewald is bestem om 'n baanbreker te wees. Nie net is sy die eerste vrou om Hoofdirekteur van Maties Sport te wees nie, sy is ook die eerste vrou om op die Uitvoerende Raad van SA Rugby te dien, voorsitter van Universiteite...
Bejaardes ly aan wanvoeding
ʼn Mens se oudag is veronderstel om 'n kommervrye tyd te wees wanneer jy kan terugsit en jou skemerjare geniet. Ongelukkig is dit nie die geval vir baie bejaarde Suid-Afrikaners bo 60 nie. Hulle is meer geneig om, onder andere, aan siekte...
Groot inspuiting vir navorsing in mariene wetenskap in die Suide
Navorsing in Suid-Afrika op die gebied van mariene wetenskap het ’n groot inspuiting gekry met die ondertekening van ’n hoëvlak ooreenkoms tussen Suid-Afrika, Brasilië en die Europese Unie ten opsigte van tegniese samewerking in die...