8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
#WomenofSU – Fokus op Dr Christine Steenkamp
In die laat negentigerjare het dr Christine Steenkamp fisika by die Universiteit Stellenbosch (US) begin studeer en nooit kon dink dat sy ʼn dekade later as ʼn baanbreker op die gebied van laser-spektroskopie beskou sou word nie. Steenkamp, ʼn...
Erasmus+ Uitruil na Universiteit van Bologna
Prof Billy Boshoff van die Eenheid vir Konstruksiemateriale (UCM) het besoek afgelê aan die Universiteit van Bologna vir 'n week gedurende Mei 2017 as deel van sy sabbatsverlof. Hierdie besoek was 'n Erasmus+ mobiliteit. Die doel van die...
Borsvoeding is bobaas
Borsvoeding is die voordeligste opsie vir babas van moeders met MIV en behoort tot minstens 12 maande volgehou te word. Dié aanbeveling in 2010 van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), wat in 2013 en weer in 2016 hersien is en in Suid...
#WomenofSU – Fokus op Dr Ronel Retief
Dr Ronel Retief is 'n baanbreker. Aan die begin van die jaar het sy amptelik die posisie as Registrateur by die Universiteit Stellenbosch (US) ingeneem, wat haar die eerste vrou by die instelling maak om hierdie sleutelrol te beklee...
Prof Danie Brink aangestel as nuwe dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe
In Julie vanjaar het prof Danie Brink twee uiteenlopende uitdagings aangevat. Die een was om die moordende Bergrivier Kanomarathon vir 'n tweede keer aan te pak. Die ander was om die uitdaging te aanvaar om as dekaan die Universiteit...
Aanlyn-assessering kan dowe leerders se wiskundepunte verbeter
Aanlyn wiskunde-assessering kan help om dowe en hardhorende leerders in Suid-Afrika se wiskundepunte te verbeter. Dít is een van die belangrikste bevindinge van 'n nuwe studie aan die Universiteit Stellenbosch (US).“Aanlyn wiskunde...
Vrouemaand-vieringe aan die Universiteit Stellenbosch
Afrikaans volg binnekort. This Women's Month we are encouraged and excited by the campus events that will explore identity, power history, institutional culture and rediscover silenced histories. A number of our projects and conversations...
Musiek studente wen top pryse by ATKV-Muziq
Twee studente van die Departement Musiek in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe het weggestap met die top pryse by die nasionale instrumentale klassieke musiekkompetisie ATKV-Muziq, wat op 29 Julie in Parow, Kaapstad, gehou is. Die...
#Vroue@FMHS: Oorplantings is haar passie
Ná meer as 1 000 nieroorplantings is prof Elmin Steyn steeds verwonderd as 'n oorgeplante nier 'n gesonde rooi kleur aanneem wanneer die bloed deur die slagare en are begin vloei. Dié passievolle oorplantings- en traumachirurg – en jare...
Rektor tot hoëronderwysliggame verkies
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), is verkies tot ondervoorsitter van Universiteite Suid-Afrika (USAf) vir 2018 en 2019. USAf, wat voorheen bekend was as Hoër Onderwys Suid-Afrika (of HESA...