8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Nuwe US-sentrum ondersteun akademieskap op die kontinent
Die Universiteit Stellenbosch verwelkom die aanstelling van prof Sarah Howie as direkteur van die nuutgestigte Afrika Sentrum vir Akademieskap. Prof Howie, wat die adjunkvoorsitter van die raad van die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid...
Maties Netbal 'gereed om oorlog toe te gaan'
Met 'n 80-41-oorwinning oor UWK in hul eerste wedstryd van die 2017 Varsity Netbal-kompetisie op Sondag (27 Augustus), het die Maties-netbalspan gewys hulle sal alles gee om Maties na die beste van hul vermoë te verteenwoordig in die...
Van Moskou na Stellenbosch – US se eerste Russiese student
Die keuse tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en Ca 'Foscari Universiteit in Venesië, Italië was 'n maklike besluit. So sê Aleksei Bashlykov, 'n student van Rusland, oor sy keuse om in Stellenbosch en nie in Venesië te studeer nie...
#WomenofSU – Fokus op Prof Pumla Gobodo-Madikizela
Die bekroonde skrywer en gesiene navorser, prof Pumla Gobodo-Madikizela wat die navorsingsleerstoel in Studies oor Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US) beklee, het baanbrekersnavorsing oor trauma...
#VrouevanUS: Kommunikasie sonder grense
Dit verstom dikwels hoe hartstogtelik baie kinders met erge gestremdhede en weinig of geen spraakvermoëns nie, kommunikeer – al kan hulle nie praat nie. “Mense neem dikwels nie waar hoeveel kommunikasie sonder spraak plaasvind nie," sê dr...
Studentesake wens nuwe SR geluk
Die verkiesing van die 2017/18 Studenteraad (SR) is suksesvol afgesluit met die aankondiging van die nuutverkose kampusleiers. Daar het vanjaar 4 119 studente gestem op die Saldanha, Tygerberg en Stellenbosch kampusse. Die Afdeling...
Tygerberg vier uitnemende studente by Eredkleuredinee
Die Tygerberg Studenteraad (TSR) het onlangs die jaarlikse prestige Erekleure Dinee aangebied, waar uitstekende studente met erekleure vereer is in die kategorieë van Akademie en Leierskap, ingevolge die TSR-grondwet. Die gasspreker, Mnr...
#WomenofSU – Fokus op Karen Bruns
As hoof van die afdeling gemoeid met fondswerwing, is Karen Bruns, Senior Direkteur van Ontwikkeling en Alumni-betrekinge, gewoond aan al die eise wat so 'n pos stel - veral in ons huidige ekonomiese klimaat. Maar hierdie opgeleide...
Maties se Frankie du Toit op pad na Australië vir bergfiets-wêreldkampioenskap
Maties Fietsry se Frankie du Toit, wat onlangs as die SA o.23-veldrenkampioen gekroon is, vertrek op haar 20 ste verjaardag – 2 September – na Australië om aan die UCI MTB Wêreldkampioenskap in Cairns deel te neem. Dié reis het 'n...
Ons behoort op alle gestremdhede te fokus
As deel van ons Loslitdag-vieringe saam met persone met gestremdhede op 1 September, moet ons seker maak ons skenk gelyke aandag aan die verskillende gestremdhede wat mense mag hê, skryf dr Marcia Lyner-Cleophas van die Eenheid vir...