Skip to main content

Welgevallen Cellar

Die Welgevallen Wynkelder lê versteek tussen Coetzenburg en die Paul Roos Gimnasium.

Sedert 2008 word wyn hier onder die SU-etiket gemaak en die kelder het sy eerste kommersieel beskikbare Pinotage gelewer.

 

Welgevallen_cellar.jpg

Die US is die enigste Suid-Afrikaanse universiteit wat wyn vir die publiek produseer.

Laai ons pryslyste af