Skip to main content

Nagraads

Die Fakulteit AgriWetenskappe bied 'n verskeidenheid nagraadse opsies wat ontwerp is vir studente met 'n beroeps- of professionele fokus, sowel as vir diegene wat verdere akademiese studie in hul gekose AgriWetenskap-dissipline wil volg.

Ons bied Nagraadse Diplomas, Honneurs-, Meesters- en Doktorsgrade oor 'n wye reeks dissiplines aan.
 


Interdissiplinêre Meestersgrade

Die Fakulteit bied ook twee interdissiplinêre Meestersgrade aan:
 

 

Meesters- en Doktorsgrade

Meestersgrade slegs per verhandeling en PhD

Voornemende kandidate moet die toepaslike Departementshoof raadpleeg om beide die voorgestelde navorsingsonderwerp en die beskikbaarheid van geskikte toesig te bespreek.

Vir meer inligting

Cheryl-Nieuwoudt.png
Mrs Cheryl Nieuwoudt
Fakulteitsadministrateur
+27 21 808 9111

Karin-Vergeer.png
Ms Karin Vergeer
Persoonlike Assistent | Nagraadse Administratiewe Beampte
+27 21 808 4792

Vinnige skakels