Popular searches
8336 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Prof Brian Warren: 'n Gevierde chirurg en leermeester
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) betreur die afsterwe van prof Brian Warren, 'n hoogaangeskrewe chirurg en onderwyser, en voormalige hoof van die Departement Chirurgiese...
Innoverende moniteringsprotokol van stompkopkewer geskoei op gemeenskapswetenskap
Ekoloë verbonde aan die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Indringerbiologie (SIB) het 'n innoverende moniteringsprotokol ontwikkel om prioriteitsgebiede te karteer vir die opsporing van nuwe en groeiende besmettings met die...
Nuwe TygerMaties verwelkom by die opwindende wêreld van gesondheidswetenskappe
Afrikaanse artikel binnekort beskikbaar
US nuwelinge amptelik verwelkom vir 2024
Die Universiteit Stellenbosch (US)-kampus het gegons van opgewondenheid tydens die amptelike verwelkomingseremonie, wat op 1 Februarie 2024 by die Danie Craven-stadion gehou is. Duisende nuwelingstudente en hul vriende en familie het die...
Nuwe Maties Coffee Hub: 'n mengelmoes van tradisie, innovasie en plaaslike entrepreneurskap
Maties Winkel het die wêreld van koffie betree met 'n nuwe Maties Coffee Hub wat tradisie en innovasie vier. Die Universiteit Stellenbosch (US) se ikoniese Maties Winkel bied van 1 Maart 2024 'n unieke koffie-ervaring met die eerste Maties...
Stellenboschkampus
Stellenbosch Campus
Bellvilleparkkampus
bellville
Steek grense oor: US-winterkamp in China
Die China-winterkamp van 2023, 'n gesamentlike projek van die Confucius-instituut by die Universiteit Stellenbosch (CISU) en die Universiteit van Xiamen, het in Desember plaasgevind. Sestien studente en een opvoeder het dié transformerende...
Menslike Hulpbronne
Die Afdeling Menslike Hulpbronne (MHB) is daartoe verbind om ’n ondersteunende en dinamiese werksomgewing te bevorder.
EBW verwelkom 'n rekordgetal nuwe eerstejaarstudente
Afrikaans content to follow.