Gewilde soek terme
8254 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Verkiesing van US raadslid: Kandidate
Die volgende kandidate is behoorlik genomineer: Mnr JS (Job) Amupanda: CV - Adjunk Dekaan aan die Universiteit van Namibie en magister graduandus aan US; 'n hoogtepunt in my akademiese en intellektuele lewe. Visiestelling - Twee dinge het...
Gesogte genootskap aan navorser toegeken
Me Nafiisah Chotun is een van drie vrouenavorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat ingesluit is by ʼn groep van slegs 14 vroue wat as van die beste navorsers in die lande suid van die Sahara aangewys is. ʼn L'Oreal-UNESCO Regional...
Uitnodiging om kommentaar te lewer op US konseptoelatingsbeleid
Die Universiteit Stellenbosch (US) is tans besig om sy huidige Toelatingsbeleid te hersien. 'n Taakspan het 'n konsep-toelatingsbeleid saamgestel met die doel om toelating te bied aan 'n diverse studentegemeenskap met die potensiaal om...
Maties Netbal dring deur tot Varsity Netbal-halfeindronde
Die Maties-netbalspan het Donderdag (29 September) 'n historiese 54-38-oorwinning oor Kovsies behaal om na die Varsity Netbal-toernooi se halfeindronde deur te dring. Dit was die eerste keer sedert 2005 dat Maties vir Kovsies gewen het en...
US-alumnus Kelly Fairweather aangestel as ITF-bedryfshoof
Die Internasionale Tennisfederasie (ITF) het aangekondig dat Kelly Fairweather, 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), op 1 Januarie 2017 diens aanvaar as die organisasie se Bedryfshoof. Hy neem die leisels oor by Juan Margets...
UCM Studente Woon SFC2016, Kenia By
Drie nagraadse studente van die Unit for Construction Materials (UCM) het onlangs die Sustainable Futures Conference - Architecture in the Global South (SFC2016) by gewoon, en het vier eweknie-geëvalueerde artikels aangebied. Die...
Veilige ruimtes nodig om oor pyn en woede te praat
Suid-Afrikaners benodig veilige ruimtes waar hulle oor hul pyn, woede en haat kan praat om die wonde van die verlede te genees, skryf prof Ian Nell van die Departement Praktiese Teologie en Missiologie in ʼn meningsartikel wat op Dinsdag (27...
Steinhoff Matie-spelers deel van seëvierende PHL-span
Twee spelers van die Steinhoff Maties Hokkieklub was deel van die span wat die afgelope naweek die eerste Suid-Afrikaanse Premierhokkieliga-toernooi (PHL) gewen het. James Drummond en Jacques Bleeker het vir die Maropeng Cavemen gespeel wat...
Landboustudent Kobus van Dyk maak merk in WP-rugbyspan
Wanneer die WP-rugbyspan Vrydagaand op DHL Nuweland uitdraf, sal dit die agste keer hierdie seisoen wees wat landboustudent Kobus van Dyk die bekende Streeptrui oor die kop kan trek. Dié losvoorspeler het sy senior debuut vroeër vanjaar...
US-haainavorsers ondersteun moontlike veranderinge by CITES
Genetici aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat navorsing oor haaie doen is verheug oor die nuus dat Suid-Afrika besluit het om 'n voorstel te steun dat CITES groter beskerming moet verleen aan sekere spesies, insluitend seevosse (ook...