Konferensie gefasiliteer deur US 'nuwe dagbreek' vir internasionale wetenskaplike samewerking
Die room van Afrika- en Europese akademici het die afgelope week op Stellenbosch bymekaargekom as deel van 'n rigtinggewende en ambisieuse inisiatief wat deur...
Medewerking tussen US en nuwe Gilde-ARUA-CoRE ’n mylpaal vir formulering van beleide vir volhoubare ontwikkeling in Afrika
Die Afrika-navorsingsuniversiteitsalliansie (ARUA) en die Gilde van Europese Navorsingintensiewe Universiteite (die Gilde) het drie nuwe Afrika-Europa...
US se betrokkenheid by Afrika-Europa-klusters van Navorsings-uitnemendheid is mylpaal vir navorsing
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vroeër vandeesmaand sy medeleierskap van vier van die 17 gesamentlike Afrika-Europa-klusters van...