Popular searches
8681 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Inklusiewe onderrig help studente om akademies, sosiaal te floreer
Inklusiewe onderrig- en leerpraktyke in hoër onderwys is belangrik omdat die omarming van diversiteit nie net empatie, begrip en wedersydse respek by studente kweek nie, maar hulle ook bemagtig om akademies en sosiaal te floreer. Só skryf...
Stellenbosch University
Merkwaardige NOS-student ingesluit in Dowe IKR Krieket Wêreldbekerspan
Tjaart van der Walt is gebore met totale doofheid in altwee ore. Hy het ook ernstige tonnelvisie wat sy sig baie verswak en 'n derde kondisie wat baie slegte balans veroorsaak. Hy kan nie 'n bestuurslisensie bekom nie en sukkel om te lees...
Governance
Rektor en Visekanselier
Prof Deresh Ramjugernath, die 13de Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, het 1 April 2025 amptelik sy nuwe amp aanvaar.
Stellenbosch University
Bewaringsaksies vir SA se withaaipopulasie nou ’n saak van dringendheid
Nuwe navorsingsartikel bevraagteken die idee van 'n stabiele withaaipopulasie. In die Wes-Kaap het die aantal withaaiwaarnemings tot minder as 10 per jaar gedaal. Bekommerde mariene bioloë doen 'n dringende beroep op owerhede om 'n...
Stellenbosch University
What's your story?
When my team and I talk about our strategy for the year, I like to share articles that resonate with the year we face. This year, I chose an article from Harvard Business Review (as you know, we can read this for free in our SU Library)...