Skip to main content
Stefan Els

Aansoeke om in 2027 by US te studeer is nou oop

maroon-toghter-pattern-bg.jpg

Op kampus opedag: 
18 April 2026

 

 

gold-toghter-pattern-bg.jpg

Voorgraadse prospektus:  
NSS of IEB

 

 

Visekanselier se Uitnemendheidstoekennings

๐—จ๐—ป๐—ถ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ถ๐˜๐—ฒ๐—ถ๐˜ ๐—ฆ๐˜๐—ฒ๐—น๐—น๐—ฒ๐—ป๐—ฏ๐—ผ๐˜€๐—ฐ๐—ต ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฏ๐Ÿณ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—น๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐˜€๐—ฒ ๐˜๐—ผ๐—ฝ ๐—บ๐—ฎ๐˜๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ธ๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ tydens die ๐—ฉ๐—ถ๐˜€๐—ฒ๐—ธ๐—ฎ๐—ป๐˜€๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜€๐—ฒ ๐—จ๐—ถ๐˜๐—ป๐—ฒ๐—บ๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐—ต๐—ฒ๐—ถ๐—ฑ๐˜€๐˜๐—ผ๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ป๐—ป๐—ถ๐—ป๐—ด๐˜€, wat by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) gehou is.

Die toekennings erken die uitsonderlike akademiese prestasie van nuwe Maties wie se Graad 12-uitslae hulle onder die sterkste leerders in Suid-Afrika plaas. Vyftien studente het gesogte Visekanselierstoekennings ontvang, terwyl nog 22 studente Prestasietoekennings ontvang het.

Vir die eerste keer is ouers, skoolhoofde en onderwysers ook by die viering verwelkom. โ€™n Erkenning van die belangrike rol wat families en opvoeders speel in die vorming van hierdie merkwaardige akademiese reise.

Soos die Rektor en Viseยญkanselier van US, prof. Deresh Ramjugernath, die studente herinner het: uitnemendheid gaan nie net oor prestasie nie, maar ook oor die impak wat hulle in die samelewing sal maak.

Lees meer hier: https://www.su.ac.za/af/nuus/โ€ฆ

Watch Top first-year achievers shine at Vice-Chancellorโ€™s Excellence Awards on YouTube.

home open day

Hoe doen ek aansoek?

home block 2

Studenteakkommodasie

home block 3

Whatsapp: +27 61 729 8858