Verslae

Image by: Design
Geïntegreerde Jaarverslag
Die jaarlikse geïntegreerde verslag van die Universiteit Stellenbosch (US) dek die volle omvang van die Universiteit se bedrywighede gedurende die verslagtydperk en bevat finansiële gegewens oor ons bedrywighede gedurende die verslagjaar. Vir die leser se gemak word ons volledige finansiële verslag steeds gepubliseer as deel van ons geïntegreerde verslag.
Hierdie verslag word net in Engels gepubliseer.
Vorige verslae
Besoek die vorige 5 jaar se jaarverslae.
- Geïntegreerde Jaarverslag 2024
- Jaarverslag 2023
- Jaarverslag 2022
- Jaarverslag 2021
- Jaarverslag 2020