Gewilde soek terme
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US bied opwinde nuwe interdissiplinêre studie-opsies in die natuurwetenskappe
Die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het sy akademiese aanbod uitgebrei, wat vanaf 2020 ook 'n meer interdissiplinêre benadering insluit, gemik op studente wat wil spesialiseer in die velde van medisinale chemie...
#Researchforimpact: Unit for Religion and Development Research
Afrikaans will be updated
‘Kunsmuseums het meer jongmense nodig’ – oud-direkteur van Iziko
“Daar moenie 'n skeiding tussen jong en ouer mense wees wat kunsmuseums betref nie. Toeganklikheid is belangrik en die museums moet met die verloop van tyd transformeer. Meer jongmense moet betrokke raak en vriende van die museums word...
Internasionale kennis-uitruil baat maatskaplike werk studente in SA en elders
In die Departement Maatskaplike Werk aan die Universiteit Stellenbosch (US) het internasionale kennis-uitruilgeleenthede 'n belangrik aspek geword van die onderrig en leer-aanbod. Baie maatskaplike werk-studente en akademici van oorsee het...
Kaapse Kleurlingkorps-gesprek neem oorlogstrauma onder die loep
Wat gebeur wanneer mense se traumatiese geskiedenis negeer word? Dit was die uitgangspunt van 'n post-doktorale projek wat tot 'n betekenisvolle byeenkoms in die Suid-Afrikaanse Kaapse Korps-gedenksaal in Athlone gelei het. Hier het...
Om die reg verder te vat
Eiendomsregkenner prof Zsa-Zsa Boggenpoel staan dikwels verstom oor presies hoe maklik Suid-Afrika se veelgeroemde, progressiewe konstitusionele ideale en wette sommerso geïgnoreer word. Dit pla haar dat die stemme van kwesbare...
#Researchforimpact: 'Cosmopolitan Karoo' under the spotlight
Afrikaans will be updated*
Boek bied bloudruk vir stryd teen korrupsie
'n Boek oor korrupsie in Afrika, waarvan die visedekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, prof Pregala Pillay, die mederedakteur is, is vroeër vandeesmaand deur Cambridge Scholars Publishing gepubliseer. Die ander...
Geskik-vir-doel Huis ten Bosch heropen in 2021
Die herstel en opgradering aan die Universiteit Stellenbosch se Huis ten Bosch wat vroeër vanjaar in 'n brand beskadig is, sal die koshuis in 'n moderne, geskik-vir-doel blyplek omskep. Die koshuis sal weer in 2021 oopgestel kan word...
SUNFin implementeer nuwe finansiële stelsel
Universiteit Stellenbosch (US) is die eerste tersiêre instelling in Suid-Afrika wat die Oracle Cloud Financials Application -stelsel implementeer om sy huidige finansiële stelsel te vervang. Hierdie nuwe wolkgebaseerde ( cloud-based)...