Gewilde soek terme
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Belastingombud praat oor belasting en etiek in finansiële beplanningslesing
Hierdie berig is net in Engels beskikbaar. Om die oorspronklike artikel te lees, kliek hier. Foto verskaf
Las Vegas wink vir Matie-entrepreneurs
’n Reis wat in 2017 in die Universiteit Stellenbosch se Metanoia-koshuis begin het, het gekulmineer in ’n uitnodiging om in 2021 Agenda Las Vegas, ’n handelskou vir straatdrag, in die VSA by te woon. Abdu-Shakoer Baderoen, ’n gegradueerde...
Klein visspesie van die Serengeti vernoem na Sir David Attenborough
'n Nuutontdekte killivisspesie van die ikoniese Serengeti Nasionale Park in Tanzanië, is vernoem na Sir David Attenborough in erkenning vir sy eindelose pogings om 'n bewustheid van die wonders en skoonheid van die natuur, te bevorder. In...
#Researchforimpact: Ondersteuning van geestesgesondheid onder adolessente
Navorsing rakende adolessente het die afgelope jare 'n internasionale prioriteit geword, aangesien die wêreldwye gemeenskap streef na die bereiking van die ambisieuse VN-doelwit vir volhoubare ontwikkeling om "welstand vir almal, op alle...
Wêreldbekende navorser oor ervaringgerigte opvoeding by SUEEC
Prof Alice Kolb, 'n wêreldbekende navorsing-en-ontwikkelingskenner op die gebied van ervaringgerigte opvoeding, is een van die uitgelese hoofsprekers waarna deelnemers aan die Universiteit Stellenbosch Konferensie oor Ervaringgerigte...
Meesteropleier in ervaringsleer en kritiese pedagogie by SUEEC
'n Internasionale meesteropleier in kritiese pedagogie sal een van die uitgelese ervaringsleerkundiges wees by die Universiteit Stellenbosch Konferensie oor Ervaringgerigte Opvoeding (SUEEC) in November 2020. Mustafa Erdogan, voorsitter en...
Herdink veerkragtigheid in die era van COVID-19
Met Oktober wat Geestesgesondheidsbewustheidsmaand in Suid-Afrika is, bied die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Psigoterapeutiese Ondersteuningsdienste (EPO) regdeur die maand aanlyn webinare aan wat gefasiliteer word deur US...
Voorgestelde alternatiewe ekonomiese strategie kan SA ten goede verander
'n Alternatiewe ekonomiese strategie vir Suid-Afrika, wat deur dr Nthabisent Moleko en prof Mark Swilling voorgestel is, kan Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP) binne tien jaar laat verdubbel, tien miljoen mense uit armoede ophef...
Saam vorentoe teen geslagsgebaseerde geweld
Beste lid van die Universiteitsgemeenskap Dit is vir my aangenaam om aan te kondig dat die gesamentlike werkgroepe wat verlede jaar op die been gebring is om geslagsgebaseerde geweld by ons instelling uit te roei, hul werk voltooi het en...
Prof. Michael le Cordeur ontvang eerbewys ter bevordering van Afrikaans
Prof. Michael le Cordeur, hoof van die Departement Kurrikulumstudie, is een van die wenners van die Neville Alexander-prestige-eerbewys vir sy toegewyde bevordering van Afrikaans. Klik op die skakels om die artikels te lees: Die...