Gewilde soek terme
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US 'n 'helder ster' onder institusionele response op pandemie
“Hierdie Universiteit was 'n ware blink ster in die institusionele response van die jaar." So het regter Edwin Cameron, US-Kanselier, Woensdagaand (9 Januarie 2020) tydens die algemene jaarvergadering van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Eerste prys vir konsep 'skoon, groen huis'
'n Konsep “skoon, groen huis' wat deur personeel, studente en onlangse gegradueerdes van die Universiteit Stellenbosch (US) se Instituut vir Volhoubaarheid en die Universiteit van Kaapstad (UK) ontwerp is, het die eerste prys in die Stad...
Navorsingsprojek oor koloniale strukture van Kaapkolonie skop af
Vanaf Januarie 2021 sal 'n navorser van die Universiteit Stellenbosch, prof Johan Fourie, die medeleier wees van 'n internasionale navorsingspan wat hulle ten doel stel om die volledigste databasis tot nog toe oor Suid-Afrika se koloniale...
Viering van Leer & Onderrig @ US in 2020
Ter viering van Onderrig en Leer @ US in 2020 Onderrig en leer aan die Universiteit Stellenbosch (US) gedurende 2020 is op 3 Desember virtueel gevier. Die jaarlikse seremonie vir die Toekennings vir Voortreflike Onderrig aan die US is...
Wenspan kombineer rekenaarwetenskap- en datawetenskapvaardighede in US Dataskool Hackathon
'n Span bestaande uit twee rekenaarwetenskapstudente in hul vierde jaar en 'n derdejaarstudent in BDatSci het die eerste plek verower in die jaarlikse US Dataskool Hackathon, wat in Augustus vanjaar in samewerking met Standard Bank Lab en...
Prof Arnold Schoonwinkel groet US na amper 4 dekades van sukses
“Ek het my kolfbeurt gehad, ek het my lopies geslaan wat ek kon slaan. Dis nou tyd om die kolf weg te pak." Só sê die uittredende Viserektor vir Leer en Onderrig aan die Universiteit Stellenbosch (US), prof Arnold Schoonwinkel, wat aan die...
Drie eregrade; groot aantal kwalifikasies by US se hibriede Desember 2020-gradeplegtheid toegeken
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vanjaar drie eredoktorsgrade toe by sy Desember 2020-gradeplegtigheid. Die ontvangers is me Nasima Badsha, wat gehelp het om die Suid-Afrikaanse hoëronderwyssektor te hervorm, prof Quarraisha Abdool...
US FGGW bied virtuele toewydingseremonie aan
Geagte Student Suid-Afrika staan tans voor 'n enorme uitdaging in die vorm van 'n tweede golf van Covid-19, met die Wes-Kaap as een van die provinsies wat tot op hede die swaarste getref is. Die Wes-Kaap word amptelik geag een van die vier...
Aanstaande week se hibriede gradeplegtighede gaan voort
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal voortgaan met sy hibriede gradeplegtighede, wat uit klein interaksie-geleenthede in persoon en regstreekse stroomuitsendings vir die res van sy graduandi sal bestaan. In 'n skrywe aan personeel en...
US vereer wyle Rachel Kachaje vir haar visionêre leierskap
Die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek wyle me Rachel Kachaje, wat vroeër vanjaar oorlede is, postuum met 'n eredoktorsgraad vereer. Die graad Doktor in die Wysbegeerte (DPhil ), postuum honoris cause, is aan haar toegeken vir haar...