Popular searches
8336 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
SA-regering nie ernstig oor beskerming van vlugtelinge nie
Ondanks die Wet op Vlugtelinge en die edele oogmerke daarvan, is Suid-Afrika polities nie bereid om aan asielsoekers en vlugtelinge die beskerming wat hulle so dringend nodig het, te verskaf nie, skryf dr Callixte Kavuro van die...
Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Erika Hoffman
Nog 'n merkwaardige vrou wat verskeie groot mylpale behaal het, is Erika Hoffman. Sy het in 2000 by die US begin werk by IMSTUS wat in 2013 deel geword het van SUNCEP by Fakulteit Opvoedkunde. Sy het aan die einde van 2022 afgetree, maar...
Meer data nodig oor COVID-19-infeksies onder gesondheidsorgwerkers
Daar is ʼn behoefte aan meer data oor COVID-19-infeksies onder gesondheidsorgwerkers om die pandemie se uitwerking op hulle te bepaal, skryf prof Angela Dramowski (Pediatrie en Kindergesondheid) en haar kollegas in ʼn meningsartikel vir...
Madelein ontvang internasionale toekenning
Innovus se Direkteur Tegnologie-oordra, Dr Madelein Kleyn, het 'n Dienserkenningstoekenning ontvang vir haar dienste gelewer aan die Licensing Executives Society International (LESI), 'n hulpbron vir die lede van die lisensieberoep wat...
Ontwikkeling van eerste COVID-19 modelle vir SA
Ten spyte van al die onsekerhede rondom die uitbreek van die KOVID-19 pandemie in Suid-Afrika in Maart vanjaar, moes modelleerders so prakties as moontlik te werk gaan ten einde besluitnemers te bemagtig. Só sê Prof Juliet Pulliam...
Onderwysers onderrig met moed gedurende die COVID-19-pandemie
Deur middel van omgeepraktyke, pak onderwysers die uitdaging van onderrig gedurende die COVID-19-pandemie moedig aan, skryf prof Aslam Fataar van die Departement Opvoedingsbeleidstudie in ʼn meningsartikel vir Daily Maverick (22 Junie). Lees...
US-navorsingsverslag fokus op US se bydrae tot wêreldwye VOD'e
Klimaatsverandering, energie, bewaring, gesondheid en geneeskunde, menseregte, transformasie, geslag, gestremdheid, kunste, demokrasie, opvoeding, groot data, oorsigbestuur en tegnologie. Dis is maar net van die interessante...
New book on Student Affairs features authors from SU
A new book, Student Affairs and Services in Higher Education: Global Foundations, Issues, and Best Practices, 3rd edition, which has recently been published, features a number of authors from Stellenbosch University (SU).With 250 authors...
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 22 Junie 2020)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) tweede vergadering vir 2020 het op Maandag 22 Junie plaasgevind. Soos in April, het ook hierdie vergadering op 'n aanlyn samewerkingsplatform plaasgevind ter voldoening aan die nasionale...
Studente kan steeds loopbane beplan gedurende en ná COVID-19
Nuusflitse oor werkloosheidsyfers, 'n kwynende Suid-Afrikaanse ekonomie, die gebrek aan nuwe werksgeleenthede wat daaruit voortvloei – al hierdie faktore rus waarskynlik swaar op gegradueerdes wat pas hul studies aan die Universiteit...