Popular searches
8361 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
The CISU Collaborates With the Confucius Institute at the UWC to hold a Lecture on Chinese Medicine.
Content only available in English
The Confucius Classroom at Worcester Gymnasium School Held the "China in My Eyes" Cultural Event
Content only available in English
Confucius Institute at stellenbosch university successfully held the "Close to China" theme Chinese club
Content only available in English
CISU hosts Xiamen delegation
Content only available in English
World Disability Day
António Guterres, UN Secretary-General, in his message for International Day of Persons with Disabilities, on 3 December 2019, said: “When we secure the rights of people with disabilities, we move closer to achieving the central promise of...
Nuwe opdrag vir Institusionele Transformasiekomitee
Die Rektoraat het onlangs 'n nuwe opdrag vir die US se Institusionele Transformasiekomitee (ITK) goedgekeur. Die ITK bevorder Visie 2040 en Strategiese Raamwerk 2019–2024, die US se Transformasieplan sowel as die implementering van die...
Sudanese dosent vind 'n veilige hawe in Suid-Afrika
Volledige artikel beskikbaar in Engels.
Rekord aantal kwalifikasies by US se Desember 2019-gradeplegtighede toegeken
Die bekroonde Suid-Afrikaanse akteur, regisseur en dramaturg John Kani word vanjaar met 'n eredoktorsgraad by een van die Universiteit Stellenbosch se Desember 2019-gradeplegtighede vereer. Kani ontvang die graad Doktor in die Wysbegeerte...
2019 US-hoogtepunte video – hoe vinnig kan prof Wim praat?
“ʼn Groot dankie aan almal wat gehelp het om die Universiteit Stellenbosch (US) vorentoe te neem in 2019, nog ʼn jaar van hoogtepunte vir ons," sê prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier, in sy jaareind-videoboodskap aan personeellede...
Rektor deel belangrikste US-hoogtepunte vir 2019 by personeelbyeenkoms
Van die toekenning van meer as 9 000 kwalifikasies in die afgelope akademiese jaar, tot die benoeming van LaunchLab as die beste besigheidslanseerlaboratorium by 'n universiteit in Afrika, het die Universiteit Stellenbosch (US) baie...