Toekennings en mylpale
US erken uitvinders vir baanbrekende patente en innovasie-uitnemendheid
Die Innovus Tegnologie-oordragkantoor (TTO) het sy jaarlikse Uitvinderstoekenningseremonie op Woensdag 26 November 2025 aangebied om navorsers van die...
Menings en artikels
Universiteite bou Afrika se volgende generasie werkgewers — een entrepreneur op ʼn slag
Afrika-universiteitedag word jaarliks op 12 November gevier. In ʼn meningsartikel vir University World News skryf Anita Nel, Hoofdirekteur: Innovasie en...
Innovasie en entrepreneurskap
Universiteit Stellenbosch LaunchLab terug by Innovus
Innovus is weer die amptelike tuiste vir die Universiteit Stellenbosch LaunchLab, as 'n afdeling van Innovus, met Brandon Paschal as die nuwe adjunk direkteur...