Versamelings
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin huisves baie verskillende plantversamelings, wat wissel van inheemse en eksotiese spesies tot bonsai. Die Tuin het onlangs 'n nuwe versamelingsbestuurstelsel (IrisBG) geïmplementeer wat hierdie inligting toeganklik maak vir die publiek deur Garden Explorer. Die Tuin se versamelings sluit onder andere die volgende in:
Lorem Ipsum is simply dummy text of the printing and typesetting industry. Lorem Ipsum has been the industry's standard dummy text ever since the 1500s, when an unknown printer took a galley of type and scrambled it to make a type specimen book. It has survived not only five centuries, but also the leap into electronic typesetting, remaining essentially unchanged. It was popularised in the 1960s with the release of Letraset sheets containing Lorem Ipsum passages, and more recently with desktop publishing software like Aldus PageMaker including versions of Lorem Ipsum.

Alhoewel die versameling in die 1960's begin het, het die bonsai en penjing eers in 1972 'n toegewyde plek in die Botaniese Tuin gekry toe die versamelings van Becky Lucas en later Gerjo van der Merwe verkry is. Die versameling sluit 'n paar uitstekende voorbeelde van Afrika-bonsai-style in, soos die platkroon- en kremetartstyle, sowel as 'n verskeidenheid inheemse en eksotiese boomspesies, van wilde olywe (Olea europaea subsp. africana) tot die rooihout (Sequoia sempervirens). Die versameling huisves van die oudste bonsai van sommige van die eerste Suid-Afrikaanse bonsai-entoesiaste. Die oudste bonsai wat uitgestal word, is 'n Becky Lucas-denneboom (Pinus sp.) wat uit 1940 dateer en beskou word as die oudste voorbeeld van bonsai in Afrika. Boland Bonsai Kai en hul span vrywilligers help met die spesialissorg wat nodig is om hierdie bonsai-versameling in stand te hou.
Hierdie versameling van Oxalis is in 2001 deur prof. Leanne Dreyer geïnisieer en het gegroei om tans ongeveer 70% van Suider-Afrikaanse spesies in te sluit. Die versameling sluit ook 5 nie-Suid-Afrikaanse spesies, ongeveer 10 onlangs beskryfde spesies en nog ongeveer 16 spesies in wat nuut is in die wetenskap en in die proses is om beskryf te word. Dit dien as beide 'n verwysings- en navorsingsversameling en huisves byna alle eksemplare wat ingesluit is in die spesievlak molekulêre filogenetiese rekonstruksie van Suider-Afrikaanse Oxalis. Dit dien steeds as 'n bronversameling vir morfologiese en molekulêre sistematiese navorsing oor die genus en sluit 'n aantal hoogs bedreigde spesies in. Tot dusver het 9 M.Sc.- en 2 PhD-studente van hierdie versameling gebruik gemaak, en 19 navorsingsartikels word gekoppel aan plante wat daarin gekweek word.
Lorem Ipsum is simply dummy text of the printing and typesetting industry. Lorem Ipsum has been the industry's standard dummy text ever since the 1500s, when an unknown printer took a galley of type and scrambled it to make a type specimen book. It has survived not only five centuries, but also the leap into electronic typesetting, remaining essentially unchanged. It was popularised in the 1960s with the release of Letraset sheets containing Lorem Ipsum passages, and more recently with desktop publishing software like Aldus PageMaker including versions of Lorem Ipsum.
Bedreigde laaglandhabitatte

Baie plante wat nie aangepas is vir Stellenbosch se klimaat nie, word in een van die Botaniese Tuin se vier kweekhuise gehuisves. Die tropiese kweekhuis en die twee droë kweekhuise is oop vir die publiek, terwyl die tweede tropiese kweekhuis slegs by spesiale geleenthede vir die publiek oop is. Orgideë en ander plante word gereeld in die tropiese kweekhuis uitgestal.