Skip to main content

Internasionale studente registrasie

Registrasieprosedures: internasionale studente en Suid-Afrikaanse studente wat ‘n internasionale kurrikulum volg

Alle nuweling- voorgraadse internasionale studente, en Suid-Afrikaanse studente wat ‘n internasionale kurrikulum volg, moet ‘n oorspronklike rekord of gesertifiseerde afskrif van hul uitslae vir verifikasie oplaai voordat die fakulteit ‘n finale toelatingsaanbod sal uitreik, mits jy steeds aan die vereistes voldoen.  

Meer inligting is op die webblad vir voorgraadse internasionale aansoeke (slegs in Engels) beskikbaar.