Skip to main content
Photo by Stefan Els

Fakulteit se verwelkomingsprogram

Leer jou fakulteit, dosente en klasmaats ken. Hierdie sessies stel jou aan jou akademiese tuiste bekend en help jou om uit te vind wat jy in jou studie kan verwag.

Tydens die verwelkomingsperiode bied elke fakulteit by die Universiteit Stellenbosch ’n fakulteitspesifieke verwelkomingsprogram aan.

Deur aan die verskillende aktiwiteite deel te neem, sal jy die geleentheid kry om jou klasmaats, dosente en fakulteit beter te leer ken. Jy sal ook ’n duideliker begrip kry van wat om gedurende jou eerste jaar aan die Universiteit te verwag. Daar sal baie geleenthede wees om vrae te vra en toegang tot ondersteuningsdienste te verkry wat jou sal help om goed in te skakel.

AgriWetenskappe



Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

Lettere en Sosiale Wetenskappe


Ingenieurswese


Natuurwetenskappe

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe


Regsgeleerdheid