Skip to main content

Stories

LB7_6434-scaled-e1773066230805.jpg

Sport

Maties-afrigter help om die toekoms van vrouerugbyafrigting te vorm

Aneesah Adams, die afrigter van Maties se vrouerugbyspan, was een van ’n uitgesoekte groep afrigters wat deelgeneem het aan ’n nasionale inisiatief van die Suid...
Lees verder
Maties-Netball-2022-5.png

Sport

Maties gereed vir Varsity-netbalhalfeindstryd

Deur Cody Hansen 

Die Universiteit Stellenbosch se netbalspan pak die Universiteit van Johannesburg (UJ) in die halfeindronde van die Varsity-netbalreeks op...

Lees verder
Goalball.png

Sport

US-doelbal gereed om seisoen op hoogtepunt af te sluit

Met ’n suksesvolle klubseisoen tot dusver, is die Maties-doelbalklub op die punt om die Wes-Kaapse rekord vir die meeste agtereenvolgende oorwinnings te...

Lees verder
PHOTO-2022-10-05-15-37-46-1.jpg

Sport

Maties kraai koning in Varsity Krieket-kampioenskapsbyeenkoms

Die 2022 Varsity-sportfees het onlangs by die Universiteit van Pretoria (Tuks) plaasgevind. Die vyfdaagse byeenkoms was van 3 tot 8 Oktober en...

Lees verder
84D7F009-F2D7-4356-9387-404D96F5FCD3-1.jpg

Sport

V&A-sessie met Maties vrouerugby-afrigter Johann Zeier ná die sege by USSA-rugbysewestoernooi

Maties Sport: Hoe voel dit om as ’n USSA-kampioen wakker te word nadat julle die toernooi onoorwonne afgesluit het?
Johann Zeier: “Dit is beslis ’n...

Lees verder
Maties-Womens-7s-Rugby.jpg

Sport

Eerste rugby kamp vir Maties

Deur Kara Olivier

 

Maties Vrouerugby se eerste oefenkamp ooit het tussen 6 en 9 September in Bredasdorp plaasgevind.

 

“Tradisioneel het net die manspanne...

Lees verder
Maties-7s-Rugby-players-Elme-Kruger-and-Frederick-van-Zyl-with-their-Hi-Tec-merchandise-1.jpg

Sport

Hi-Tec en Maties Rugby hernieu vennootskap

Maties Rugby het sy vennootskap met Hi-Tec as die klub se amptelike borg vir spandrag kort voor die aanvang van USSA- en Varsity Sport-sewesrugbytoernooie...

Lees verder

Soek vir stories:

Storie kategorië