Skip to main content

Stories

LB7_6434-scaled-e1773066230805.jpg

Sport

Maties-afrigter help om die toekoms van vrouerugbyafrigting te vorm

Aneesah Adams, die afrigter van Maties se vrouerugbyspan, was een van ’n uitgesoekte groep afrigters wat deelgeneem het aan ’n nasionale inisiatief van die Suid...
Lees verder
Robyn-Emslie-e1683556587767.jpg

Sport

Emoyeni produseer ‘n adrenalien-soekende HP intern

’n Klein dorpie buite Oos-Londen genaamd Emoyeni (Plek van die Wind) waar ’n tamatieplaas meer as net die produkte produseer. Meesterstudent in...

Lees verder
IMG_4254-scaled-e1683555605654.jpg

Sport

Vyfjaarplan werp vrugte af vir Maties-vrouerugby

’n Trofee of ’n foto van die sege-vieringe vertel net die helfte van die storie.  

Die Maties-vrouerugbyspan het onlangs die eerste Varsitybeker-titel vir...

Lees verder
LB7_0512-1-1024x739.jpg

Sport

Maties na Potch vir halfeindstryd

In ’n vertoning wat die beste beskryf kan word as munt slaan uit die opposisie se foute, het FNB Shimlas vir FNB Maties met 44-12 uitoorlê in die laaste FNB...

Lees verder
Waqar-Solaan-during-the-2023-Varsity-Cup-match-between-Maties-and-Tuks-at-the-Danie-Craven-Stadium.-Photo-ASEM-Engage.-Luigi-B-1-e1683557298861-1024x404.jpg

Sport

Maties nou tweede op Varsitybeker-puntestand

In ’n herhaling van die 2022 FNB Varsitybeker-eindstryd, het FNB Maties die verdedigende kampioen, FNB UP-Tuks, op Maandag 20 Maart in die Danie Craven...

Lees verder
Jurie-Matthee.png

Sport

Maties Rugby-kaptein ken van onder druk presteer

Die Maties Rugby-kapteinskap beteken vir hom meer as om net voor te draf uit die tonnel, vir Jurie Matthee is dit die geleentheid om ’n verskil te maak in...

Lees verder
Anika.png

Sport

Anika Pretorius: van baanatleet tot roeier

Anika Pretorius het as 10-jarige haar atletiek-loopbaan begin. Terwyl sy aanvanklik aan hoogspring en verspring deelgeneem het, het haar sig geleidelik...

Lees verder

Soek vir stories:

Storie kategorië