8079 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Die wetenskaplikes (en die wetenskap) agter Suid-Afrika se eerste kwantumsatellietverbinding met China
Ontmoet die fisici agter die wêreld se langste interkontinentale ultraveilige kwantumsatellietverbinding tydens ons eerste Science Café Stellenbosch by
Professionele Onderrig Geleenthede
Ontdek werkswinkels, opleiding en programme vir dosente om hul onderrig te verbeter.
Konsultasies
Bespreek konsultasies met SLT vir ondersteuning in tegnologie-verrykte onderrig en leerontwerp.
Gebeure
Woon ons geleenthede by en ontdek só ons gemeenskap, raak betrokke en groei en leer saam.
Tweeling kan nou met ses US-grade tussen hulle spog
Indien die Van der Merwe-tweeling mededingend was, sou dit dalk saak gemaak het dat Dan haar meestersgraad drie maande voor Jess aan die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang het. Maar die enigste keer wanneer jy die formidabele susters in...
Stigma steeds die stille krisis van geestesgesondheid
Stigma rondom geestesiektes is steeds diepgewortel. Individue wat met geestesgesondheidstoestande leef staar steeds misverstande, marginalisering en uitsluiting in die gesig. Diskriminasie hou werklike gevolge in vir mense wat met 'n...
Dubbele gradeplegtigheidsviering vir ʼn gesin van Maties
Prof Michele van der Merwe het die voorreg gehad om by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek nie een nie, maar twee dogters se grade aan hulle toe te ken. Enkele dae ná mekaar het Anke haar PhD-graad in Afrikaans en...
Ons seremonies en toekennings
Ons seremonies en toekennings
Transformasie by die FGGW
Transformasie by die FGGW
Mapping Die Vlakte: Restitution for a displaced community
Eertydse inwoners van Die Vlakte het byeengekom vir die aanbieding van ‘n betekenisvolle navorsingsprojek wat diegene wat deur gedwonge verskuiwings uit die apartheid-era ontwortel is, se geskiedenis digitaal karteer. Deur gebruik te maak...