Skip to main content

Stories

LB7_6434-scaled-e1773066230805.jpg

Sport

Maties-afrigter help om die toekoms van vrouerugbyafrigting te vorm

Aneesah Adams, die afrigter van Maties se vrouerugbyspan, was een van ’n uitgesoekte groep afrigters wat deelgeneem het aan ’n nasionale inisiatief van die Suid...
Lees verder
Coach-Rocco-Tatjana-e1686750736908.jpg

Sport

Wêreldbekende Meiring gesels met afrigtersforum

Die Maties Sport se Hoë Prestasie-hoofafrigters het die geleentheid gehad om na die legendariese Suid-Afrikaanse swemafrigter, Rocco Meiring te luister by...

Lees verder
IMG_7425-scaled-e1685105245492.jpg

Sport

Barry gereed vir volgende hoofstuk by Maties

’n Kniebesering het nou wel sy loopbaan beëindig, maar dit gaan nie Maties Rugby se hulp-afrigter Craig Barry keer nie om sy droom vir ’n FNB Varsitybeker...

Lees verder
Bianca-Augustyn-scaled-e1684745987609.jpg

Sport

Augustyn het lus vir lewe, rugby en om te inspireer

Die passievolle affiniteit vir rugby in ’n land soos Suid-Afrika is tasbaar. Toe Maties die eerste FNB Varsitybeker in 2008 en die daaropvolgende twee titels...

Lees verder
Jana-van-Schalkwyk-USSA-2022-e1691656749619.jpg

Sport

Maties se kaalvoet spiesgooi-sensasie

’n Kaalvoet podiumplek het die Maties spiesgooi-ster Jana van Schalkwyk se loopbaan in 2013, toe sy nog op laerskool was, begin.  

Die ontdekking van haar...

Lees verder
Courts-upgrade.jpg

Sport

Opgradering met oog op groter prentjie

Die opgradering van Maties Netbal se buite- en binnenshuise bane is tot voordeel van netbal, basketbal en die beeld van Maties Sport as geheel. 

Ses netbal...

Lees verder
Syntiche-Kabuya-scaled-e1685432083213.jpg

Sport

Kabuya stel haar visier op USSA en TNL

Netbal-koors is besig om sy hoogtepunt te bereik namate verwagtinge bou na die heel eerste Wêreldbeker-netbaltoernooi op Afrika-bodem.  

Kaapstad verwelkom...

Lees verder

Soek vir stories:

Storie kategorië