Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Prof Joel Modiri lewer US se 7de Afrikadag-lesing

Prof Joel Modiri lewer US se 7de Afrikadag-lesing

Die regsgeleerde en openbare intellektueel, prof Joel Modiri, het 21 Mei 2025 'n kragtige en ontnugterende geleentheidstoespraak by die Universiteit...

Lees verder
Dr Kali sit ʼn mediese pionierstradisie voort

Dr Kali sit ʼn mediese pionierstradisie voort

​​In die bedrywige sale van die Tygerberg-hospitaal se neonatale eenheid neem dr Gugu Kali ʼn mediese nalatenskap wat oor sowat ʼn eeu strek, vorentoe. As leier...

Lees verder
Jong Entrepreneurskapsprogram bemagtig leerders vir die toekoms

Jong Entrepreneurskapsprogram bemagtig leerders vir die toekoms

Die Jong Entrepreneurskapsprogram (YEP) by die Universiteit Stellenbosch help hoërskoolleerders uit agtergeblewe gemeenskappe in en om Stellenbosch om...

Lees verder
IGNITE: Entrepreneurskap onder jongmense kan tot transformasie van die ekonomie en samelewing lei

IGNITE: Entrepreneurskap onder jongmense kan tot transformasie van die ekonomie en samelewing lei

In die vinnig veranderende wêreld van vandag staan entrepreneurskap uit as ʹn kragtige aandrywer van ekonomiese transformasie. By die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Waarom ons insekte moet waardeer

Waarom ons insekte moet waardeer

​Die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit, ook bekend as Internasionale Biodiversiteitsdag, word elke jaar op 22 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir...

Lees verder
Top BDatWet-student ontvang CGW Schumann-medalje

Top BDatWet-student ontvang CGW Schumann-medalje

Abel Daniël (AD) Kotzé, die toppresterende student van die eerste Baccalaureus in Datawetenskap (BDatWet)-gradueringsklas, is onlangs aangewys as die 2024 CGW...

Lees verder