Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
15 000 kilometer, drie vastelande, een skildery – 'n reis van akademiese verbintenis

15 000 kilometer, drie vastelande, een skildery – 'n reis van akademiese verbintenis

​'n Skildery wat as geskenk vir die Universiteit Stellenbosch se uitgelese professor in opvoedkunde, prof Jonathan Jansen, bedoel was, het onlangs 'n...

Lees verder
Griepinenting vir hoë-risiko individue

Griepinenting vir hoë-risiko individue

​Die Universiteit se Kampusgesondheidsdiens (KGD) het 100 inentings vir hoë-risiko- en onversekerde (geen siekefonds) personeel en studente verseker.

Kontak...
Lees verder
Likhona Tokota: Musikale talent tot voordeel van ander

Likhona Tokota: Musikale talent tot voordeel van ander

​JEUGMAAND

Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap...

Lees verder
US se Beleidsinnovasielaboratorium dryf DVO-vordering

US se Beleidsinnovasielaboratorium dryf DVO-vordering

​Die Universiteit Stellenbosch (US) – as mededrywers van die Suid-Afrikaanse Goalkeepers-gemeenskap vir die Gates-stigting – is deel van 'n dinamiese...

Lees verder
Prof James Warwick verken nuwe grense in navorsing oor kerngeneeskunde

Prof James Warwick verken nuwe grense in navorsing oor kerngeneeskunde

Prof James Warwick, uitvoerende hoof van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)...

Lees verder
Hakeemah Matinka: Dapper neem sy die voortou

Hakeemah Matinka: Dapper neem sy die voortou

​JEUGMAAND

Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Hulle help deur hulle...

Lees verder