Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
'n Dekade van Impak: Hoe die US LaunchLab innovasie aandryf - en nou ook Biotegnologie

'n Dekade van Impak: Hoe die US LaunchLab innovasie aandryf - en nou ook Biotegnologie

'n Dekade gelede het die Universiteit Stellenbosch (US) se LaunchLab amptelik sy nuwe deure in wat eens 'n stowwerige meubelherstelgebou was, oopgemaak vir...

Lees verder
Chloe Farinha: Leierskap deur groei en leer

Impak

Chloe Farinha: Leierskap deur groei en leer

Chloe Farinha, ʼn BScAgric-student in haar laaste jaar, het gedurende haar studies aan die US akademiese noukeurigheid en geïnspireerde leierskap gekombineer. Sy...

Lees verder
Prof Pierre Goussard hardloop om kinderlewens te red

Prof Pierre Goussard hardloop om kinderlewens te red

Prof Pierre Goussard sal op 5 Julie aantree vir een van die wêreld se mees uitdagende drafroetes, die Gornergrat Zermatt-marathon in Switserland. Dié roete van...

Lees verder
Bedryfsingenieurswese bied ’n blink toekoms aan vroue

Bedryfsingenieurswese bied ’n blink toekoms aan vroue

​Bedryfsingenieurswese bied fantastiese loopbaangeleenthede vir vroue. Bedryfsingenieurs werk in vervaardiging, mynbou, logistiek, gesondheidsorg, landbou...

Lees verder
Liam Gillesen: Hy bou brûe deur solidariteit, nie liefdadigheid nie

Impak

Liam Gillesen: Hy bou brûe deur solidariteit, nie liefdadigheid nie

Vir Liam Gillesen, ʼn vierdejaar wat ʼn gekombineerde Baccelaureus-graad in rekeningkunde en ʼn Baccelaureus-graad in die regte aan die US studeer, begin leierskap...

Lees verder
Lesetja Kganyago as US se 16de Kanselier in statige plegtigheid ingehuldig

Lesetja Kganyago as US se 16de Kanselier in statige plegtigheid ingehuldig

Hoewel ligte reën Vrydagoggend oor Stellenbosch uitgesak het, het sonstrale oor die middaguur hulle opwagting gemaak om oor die dorp te skyn terwyl die...

Lees verder