Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
UVA students study rugby’s role in South Africa at Game Change Summer School

UVA students study rugby’s role in South Africa at Game Change Summer School

​Sport speel ’n belangrike rol in die bou van verhoudings, die oorbrug van historiese skeidings, en die bewerkstelliging van sosiale verandering – en nêrens...

Lees verder
US-student ontvang gesogte toekenning ter erkenning van jong dokters

US-student ontvang gesogte toekenning ter erkenning van jong dokters

Kayla Lourens, 'n finalejaar MBChB-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), is erken as een van Suid-Afrika se top finalejaar-mediese studente toe sy die...

Lees verder
Lihle Baleka: Voorstander van queer- en vroueregte op kampus

Lihle Baleka: Voorstander van queer- en vroueregte op kampus

​JEUGMAAND

Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...

Lees verder
Hoe KMMO’s in Suid-Afrika kan floreer

Hoe KMMO’s in Suid-Afrika kan floreer

Klein, medium en mikro-onderneming(KMMO)sdag is op Vrydag 27 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het kenners van die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Prof Louis Jenkins ontvang internasionale mediese toekenning

Prof Louis Jenkins ontvang internasionale mediese toekenning

Toe professor Louis Jenkins 'n e-pos ontvang het wat aankondig dat hy 'n gesogte internasionale toekenning vir 'Uitnemendheid in Gesondheidsorg' gewen het, was...

Lees verder
Mans se geestesgesondheid in Suid-Afrika: Die stille stryd

Mans se geestesgesondheid in Suid-Afrika: Die stille stryd

​Geestesgesondheidsmaand vir Mans loop op Maandag 30 Junie ten einde. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus, skryf Mandisa Mashaba van die Afdeling...

Lees verder