Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Nuwe ekostreek in Malawi en Mosambiek erken

Nuwe ekostreek in Malawi en Mosambiek erken

'n Spesialis op die gebied van varswaterkrappe, Prof. Savel Daniels van die Universiteit Stellenbosch, was een van die ongeveer 100 spesialiste van oor die...

Lees verder
Gene speel 'n belangrike rol in TB-vatbaarheid

Gene speel 'n belangrike rol in TB-vatbaarheid

Nuwe navorsing toon dat genetika 'n belangrike rol speel in mense se vatbaarheid om tuberkulose (TB) te ontwikkel.

Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Wêreldwaterdag: Reaksies op SA se waterkrisis teleurstellend

Wêreldwaterdag: Reaksies op SA se waterkrisis teleurstellend

Wêreldwaterdag is op 22 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus besin dr Jo Barnes van die Afdeling Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid oor...

Lees verder
Maties trotseer Antarktika se uiterstes vir baanbrekersnavorsing

Maties trotseer Antarktika se uiterstes vir baanbrekersnavorsing

​Om deur 'n 30-meter-hoë ysbank verdwerg te word, om in temperature laer as nul grade te braai, en om te probeer slaap terwyl die son nooit ondergaan nie, was...

Lees verder
Menseregtedag 2024: Beduidende vordering in 30 jaar, steeds baie om te doen

Menseregtedag 2024: Beduidende vordering in 30 jaar, steeds baie om te doen

Suid-Afrikaners het Menseregtedag op 21 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat hoewel ons...

Lees verder