Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Toep bied hoop aan PTSV-lyers in SA

Toep bied hoop aan PTSV-lyers in SA

​Talle Suid-Afrikaners wat aan trauma blootgestel word en aan posttraumatiese stresversteuring (PTSV) ly, ontvang nie altyd die behandeling wat hulle nodig het...

Lees verder
’n PhD op 25, ’n werk oorsee en huweliksklokkies vir begaafde voedselwetenskaplike

’n PhD op 25, ’n werk oorsee en huweliksklokkies vir begaafde voedselwetenskaplike

Die eerste paar maande van 2024 sal vir altyd as 'n onvergeetlike tydperk in dr Jana van Rooyen se geheue ingeëts wees. Sy het nie net 'n PhD in...

Lees verder
Toekomstige professore aan die US kry ʼn groot hupstoot met SUNRISE

Toekomstige professore aan die US kry ʼn groot hupstoot met SUNRISE

ʼn Hipermoderne program om top-akademici te ondersteun op hulle pad om professors te word, is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) bekendgestel. Die...

Lees verder
Prof Homi Bhabha en William Kentridge bied boeiende insigte in AVReQ-gesprek

Prof Homi Bhabha en William Kentridge bied boeiende insigte in AVReQ-gesprek

Twee merkwaardige denkers, die bekende geleerde prof Homi Bhabha en die bekroonde kunstenaar William Kentridge, het onlangs 'n Stellenbosse gehoor vir 90...

Lees verder
Eerste groep suksesvolle Toekomstige Professore vereer

Eerste groep suksesvolle Toekomstige Professore vereer

ʼn Byeenkoms in Maart aan die Universiteit van Mpumalanga van ʼn groep voorste Suid-Afrikaanse akademici was die hoogtepunt van die suksesvolle aanvangsfase van...

Lees verder