Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Studie toon werk-e-posse, -oproepe op gholfbaan beïnvloed prestasie nadelig

Studie toon werk-e-posse, -oproepe op gholfbaan beïnvloed prestasie nadelig

​Deur jou werkverwante e-posse na te gaan of sake-oproepe te neem terwyl jy gholf speel, kan jy jouself moontlik van daardie ontwykende arend of voëltjie...

Lees verder
Nuwe EBW-visedekane prioritiseer studente sukses en betrokke navorsing

Nuwe EBW-visedekane prioritiseer studente sukses en betrokke navorsing

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) het onlangs prof Ada Jansen (Visedekaan: Leer en Onderrig) en prof Dieter von Fintel (Visedekaan...

Lees verder
’n Grensverskuiwer van beroep: Lidia du Plessis

’n Grensverskuiwer van beroep: Lidia du Plessis

​Lidia du Plessis glo elke individu se unieke potensiaal moet gevier en ontwikkel word. Dít is ook 'n grondbeginsel van haar werk as programbestuurder van...

Lees verder
“Opportunity, meaning, and choice: Proposing a pedagogy of occupational justice”

“Opportunity, meaning, and choice: Proposing a pedagogy of occupational justice”

​U word genooi na die derde kwartaallikse OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking:

Spreker...

Lees verder
KI is 'n hulpmiddel, nie 'n bron nie: GenKI-geletterdheid vir SU

KI is 'n hulpmiddel, nie 'n bron nie: GenKI-geletterdheid vir SU

U word genooi na die OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking:​

Onderwerp: KI is 'n...

Lees verder
Nokwanda Siyengo – passievol daaroor om lewens aan te raak

Nokwanda Siyengo – passievol daaroor om lewens aan te raak

​Dit is Vrouemaand en Fakulteit Opvoedkunde vier die merkwaardige vroue in ons fakulteit. Nokwanda Siyengo, waarnemende direkteur by SUNCEP, is passievol

...
Lees verder