Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Geïnspireer deur mense: Lorraine van As

Geïnspireer deur mense: Lorraine van As

​Dit is Vrouemaand en Fakulteit Opvoedkunde vier die merkwaardige vroue in die fakulteit. Lorraine van As is die Senior Sekretaresse by Departement

...
Lees verder
Ondersteuning van Uitnemendheid in Doktorale Onderwys en Vroue in Akademia

Ondersteuning van Uitnemendheid in Doktorale Onderwys en Vroue in Akademia

Terwyl ons Vrouemaand vier, is dit belangrik om vroue uit te lig wat noemenswaardige vordering in die akademie maak. Dr. Natalie Kowalik, Programbestuurder van...

Lees verder
Bemagtig vroue in leierskap in die hoër onderwys

Bemagtig vroue in leierskap in die hoër onderwys

​Terwyl ons Vrouemaand vier, besin ons ook oor die vordering wat gemaak is ten opsigte van geslagsgelykheid in verskillende sfere van die samelewing. Die...

Lees verder
Nicolette van den Eijkel hou toesig oor boustene van US se sukses

Nicolette van den Eijkel hou toesig oor boustene van US se sukses

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Lees verder
Dr Selina Palm bou brûe vir gendergeregtigheid

Dr Selina Palm bou brûe vir gendergeregtigheid

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampusse wat hulle vir vroueregte...

Lees verder
US Fasiliteitsbestuur ontvang internasionale GIS-toekenning

US Fasiliteitsbestuur ontvang internasionale GIS-toekenning

​Die Universiteit Stellenbosch se Fasiliteitsbestuur Afdeling (SUFM) het internasionale erkenning verwerf vir die uitmuntende en doeltreffende wyse waarop hulle...

Lees verder