Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
US-student inspireer met openhartige outobiografie oor haar reis met serebrale verlamming

US-student inspireer met openhartige outobiografie oor haar reis met serebrale verlamming

​Jess van der Merwe (24) was nog altyd goed met woorde. Toe sy ʼn kleuter was en nog gesukkel het om te praat, het sy vir mense gesê sy ly aan “terrible palsy"...

Lees verder
Assessering, Leer & KI: Nuwe Kortkursus

Assessering, Leer & KI: Nuwe Kortkursus

​Assessering, Leer en KI: Nuwe Kortkursus Nou Oop vir Registrasie 

Die Sentrum vir Onderrig en Leer stel graag die nuwe Assessering, Leer en KI kortkursus bekend...

Lees verder
EBW-studente troef JSE-beleggingsuitdaging

EBW-studente troef JSE-beleggingsuitdaging

Twee studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het onlangs as wenners in die 2024 Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) beleggingsuitdaging uit...

Lees verder
US stel legendariese stories van alumni op Showmax ten toon

US stel legendariese stories van alumni op Showmax ten toon

Die Universiteit Stellenbosch kondig met trots aan die bekendstelling van die Matie Legendes & Pioniers-dokumentêre reeks op Showmax, Afrika se voorste...

Lees verder
COP29: Klimaatvergaderings kan Suide se antwoord op klimaatsverandering wees

COP29: Klimaatvergaderings kan Suide se antwoord op klimaatsverandering wees

Wêreldleiers kom van 11 tot 22 November by die COP29-klimaatberaad byeen om die klimaatskrisis te bespreek. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf Kira...

Lees verder
Groenwaterstof steel kollig by US se SASEC 2024

Groenwaterstof steel kollig by US se SASEC 2024

Die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede week die Suider-Afrikaanse Volhoubare Energie-konferensie (SASEC) aangebied, 'n toonaangewende platform vir...

Lees verder