Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika

Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika

​Sy het al groot lof verwerf vir haar ongelooflike bydrae tot sportleierskap en die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse vroue in sport, en was onder meer die...

Lees verder
Prof Vernon Louw keer terug na alma mater as hoof van Geneeskunde

Prof Vernon Louw keer terug na alma mater as hoof van Geneeskunde

Prof Vernon Louw se loopbaan het hom na baie verskillende plekke geneem sedert hy in 1994 sy MBChB summa cum laude aan die Universiteit Stellenbosch se...

Lees verder
Wêreldkankerdag: Soeklig val op belangrike kankerverwante kwessies

Wêreldkankerdag: Soeklig val op belangrike kankerverwante kwessies

​Persoonlike kankersorg met kunsmatige intelligensie, pseudowetenskap in aanlyn kankernuus, beter handling vir kanker van die eierstokke, en toksiese driehoek...

Lees verder
Voorste TB-navorser prof Marakalala as direkteur van TB-navorsingsentrum aangestel

Voorste TB-navorser prof Marakalala as direkteur van TB-navorsingsentrum aangestel

Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMRC) en die Universiteit Stellenbosch (US) kondig die aanstelling van medeprofessor Mohlopheni Jackson Marakalala...

Lees verder
DNS-toets kan dalk help om servikale kanker vroeër op te spoor

DNS-toets kan dalk help om servikale kanker vroeër op te spoor

As die vierde algemeenste kanker by vroue wêreldwyd, bly servikale kanker 'n groot gesondheidsuitdaging. Meer as 90% van sterftes kom in lae- en...

Lees verder