Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of the interns at CHS
Image by: Stefan Els and Wilma Stassen

Persverklaring

Nuwe internskapprogram by US-klinieke open deure vir voornemende mediese ontvangspersone

Vir baie jong Suid-Afrikaners is die verwerwing van ʼn kwalifikasie net die begin van ʼn moeilike reis. Die volgende struikelblok is om die werksondervinding op...
Lees verder
US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer

US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer

​Dr. Ryan Sweke is die eerste Suid-Afrikaans gebore en opgeleide wetenskaplike wat die Duitste navorsingsleerstoel (Alexander von Humboldt German Research Chair...

Lees verder
Swartland kry ʼn gesondheidsorg-hupstoot van ‘InReach’ wat noodsaaklike dienste lewer

Swartland kry ʼn gesondheidsorg-hupstoot van ‘InReach’ wat noodsaaklike dienste lewer

Sowat 170 pasiënte van die Swartland-distrik het 'n broodnodige gesondheidsorghupstoot ontvang toe die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde...

Lees verder
US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer

US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer

​Dr. Ryan Sweke is die eerste Suid-Afrikaans gebore en opgeleide wetenskaplike wat die Duitste navorsingsleerstoel (Alexander von Humboldt German Research Chair...

Lees verder
KI in Hoër Onderwys LOA: ’n Opvolgpaneelbespreking

KI in Hoër Onderwys LOA: ’n Opvolgpaneelbespreking

U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.

Sprekers: Sharon Malan, Lennox Olivier...

Lees verder
US Internasionaal plaas die kollig op Verantwoordelike Internasionalisering op hul 22ste SIAN-konferensie

US Internasionaal plaas die kollig op Verantwoordelike Internasionalisering op hul 22ste SIAN-konferensie

Dit het in 2003 as 'n klein "familievergadering" begin en oor die jare ontwikkel in 'n jaarlikse geleentheid, met 104 afgevaardigdes van 67 universiteite oor 36...

Lees verder