Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid en die Afdeling...
Lees verder
Prof Tulio de Oliveira fokus van artikel in gesaghebbende Nature

Prof Tulio de Oliveira fokus van artikel in gesaghebbende Nature

Vroeg in April 2022 het die roetine-monitering wat deur die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid-Afrika (NGS-SA) gedoen word, tot die ontdekking van twee...

Lees verder
Ses nuwe alumni-takke by Matie-netwerk gevoeg

Ses nuwe alumni-takke by Matie-netwerk gevoeg

Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge bring Maties byeen waarookal hulle hulself in die wêreld bevind.

In Februarie...

Lees verder
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 11 April 2022)

Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 11 April 2022)

Cofa apha ukuze ufumane isiXhosa

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 11 April 2022 sy eerste van vier geskeduleerde vergaderings vir...

Lees verder
ʼn Dekade van uitnemende navorsing, innovasie en nagraadse studie

ʼn Dekade van uitnemende navorsing, innovasie en nagraadse studie

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op 11 April 2022 ʼn oorsig van vordering in Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie aan die instelling die...

Lees verder
Suellen Shay Simposium:   Kritiese Gesprekke oor Kennis, Kurrikulum en Epistemiese Geregtigheid

Suellen Shay Simposium: Kritiese Gesprekke oor Kennis, Kurrikulum en Epistemiese Geregtigheid

Suellen Shay Simposium:  Kritiese Gesprekke oor Kennis, Kurrikulum en Epistemiese Geregtigheid

Ter nagedagtenis aan Suellen Shay se lewe en as getuienis van die...

Lees verder
Drie PhD-graduandi van die Departement Bos- en Houtwetenskap

Drie PhD-graduandi van die Departement Bos- en Houtwetenskap

By die April-gradeplegtigheid van die Fakulteit AgriWetenskappe, gehou op 4 April 2022, het die Departement Bos- en Houtwetenskap drie nuwe PhD gegradueerdes...

Lees verder