Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid en die Afdeling...
Lees verder
SAMNR-toekenning bevorder navorsing wat seksuele geweld ondersoek

SAMNR-toekenning bevorder navorsing wat seksuele geweld ondersoek

​Dr Lihle Qulu, ʼn senior-dosent by die Afdeling Mediese Fisiologie, het onlangs ʼn Vroeë-ondersoeker Programtoekenning vir 2021/2022 van die Suid-Afrikaanse...

Lees verder
FGGW bied eerste F2F-opedag in twee jaar aan

FGGW bied eerste F2F-opedag in twee jaar aan

​Meer as 2 000 voornemende gesondheidsorgstudente en hul ouers het die afgelope naweek die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die...

Lees verder
Ons moet leerders help om die magiese krag van boeklees te ontdek

Ons moet leerders help om die magiese krag van boeklees te ontdek

Wêreldboeke- en Kopieregdag is op Saterdag 23 April gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times skryf dr Zelda Barends van die Departement Kurrikulumstudie dat...

Lees verder
HMS EN MT BESOEK: 11 APRIL 2022

HMS EN MT BESOEK: 11 APRIL 2022

​​Op Maandag die 11de April was die EucXylo​-span verheug gasheer the speel vir drie spesiale gaste. Dit was Dr. Khotso Mokhele en Mnr. Chris Pienaar...

Lees verder
US se drie jaar oue dataskool reeds 'n wêreldleier

US se drie jaar oue dataskool reeds 'n wêreldleier

​Met die bekendstelling van sy Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke​ in Julie 2019 het die Universiteit Stellenbosch (US) die hoop uitgespreek dat die nuwe...

Lees verder
Sagtewareprogrammeerder vir ’n finansiële tegnologiemaatskappy

Sagtewareprogrammeerder vir ’n finansiële tegnologiemaatskappy

​“Wees kreatief, veerkragtig en onthou, daar is plek vir almal!" - Annika Nel, HonsBSc in Rekenaarwetenskap (2020)

Annika Nel wat reeds ondervinding opgedoen...

Lees verder