Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid en die Afdeling...
Lees verder
US die gehalteversekeraar van ’n nuwe internasionale skoolverlaterskwalifikasie

US die gehalteversekeraar van ’n nuwe internasionale skoolverlaterskwalifikasie

Die Universiteit Stellenbosch (US) is die trotse gehalteversekeraar van die Internasionale Sekondêre Sertifikaat (ISS), 'n nuwe skoolverlaterskwalifikasie wat...

Lees verder
Nuwe SSA-entiteite moedig Afrikasamewerking aan

Nuwe SSA-entiteite moedig Afrikasamewerking aan

​“Inspireer Afrikasamewerking". Dís waarna US Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika (SSA) dié jaar sal streef. Die Sentrum het dié leuse teen die...

Lees verder
Gebruik nou Covid-kennis om MIV-entstofontwikkeling te bespoedig, sê SAMNR-hoof

Gebruik nou Covid-kennis om MIV-entstofontwikkeling te bespoedig, sê SAMNR-hoof

​Dekades se navorsing oor MIV-entstowwe het die grondslag vir die snelle ontwikkeling van 'n Covid-19-entstof gelê. Nou het die tyd aangebreek om die...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch se Africa Open Instituut (AOI) skitter by die onlangse Geestes- en Sosiale Wetenskappe-toekennings

Universiteit Stellenbosch se Africa Open Instituut (AOI) skitter by die onlangse Geestes- en Sosiale Wetenskappe-toekennings

Op 31 Maart 2022 het die Universiteit Stellenbosch-gebaseerde herri die Toekenning 2022 vir Beste Visualisering / Infografika van die Nasionale Instituut vir...

Lees verder
Vierdejaarstudent wen Brightest Young Minds-toekenning

Vierdejaarstudent wen Brightest Young Minds-toekenning

​ʼn Vierde jaar mediese student aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Melt Hugo, is aangewys as een van...

Lees verder
Vryheidsdag: Wat beteken vryheid regtig in 2022?

Vryheidsdag: Wat beteken vryheid regtig in 2022?

Op Woensdag 27 April vier Suid-Afrikaners Vryheidsdag. In meningsartikels vir die media besin kenners aan die Universiteit Stellenbosch oor die betekenis van...

Lees verder