Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid en die Afdeling...
Lees verder
Ewige student en hiperveeltalige dosent verwerf derde PhD

Ewige student en hiperveeltalige dosent verwerf derde PhD

Dr Alexander (Alex) Andrason van die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens iets uitsonderliks vermag: Dié hiperveeltalige dosent wat 10 tale magtig is...

Lees verder
“Groot Bedanking”-tendens nie so gewild in SA want werk is skaars

“Groot Bedanking”-tendens nie so gewild in SA want werk is skaars

Sondag 1 Mei was Werkersdag. In ʼn meningsartikel vir Mail & Guardian skryf prof Dieter von Fintel (Departement Ekonomie) dat die “Groot Bedanking"-tendens ná...

Lees verder
Die gesprek oor globalisering duur voort

Die gesprek oor globalisering duur voort

​US Internasionaal dra op verskeie maniere by tot die skep van 'n transformerende studente-ervaring en die bevordering van omvattende internasionalisering aan...

Lees verder
Covid-19 en semestermobiliteit aan die US: Verken nuwe moontlikhede

Covid-19 en semestermobiliteit aan die US: Verken nuwe moontlikhede

Die Universiteit Stellenbosch (US) roem daarop dat hy 'n lewendige Study Abroad-bestemming is. Die span by US Internasionaal volg 'n eenstopdiensbenadering om...

Lees verder
Prof. Brand Wessels bied werkswinkel vir houteienskap metingsmetodes aan

Prof. Brand Wessels bied werkswinkel vir houteienskap metingsmetodes aan

​'n Groep van die Bosbou-ontwikkelingstrust en Sokoine Universiteit van Landbou, albei in Tanzanië gesetel, het die Departement van Bos- en Houtwetenskap van...

Lees verder
Maties open moderne, veeldoelige sportfasiliteit by Tygerberg-kampus

Maties open moderne, veeldoelige sportfasiliteit by Tygerberg-kampus

​Maties Sport het onlangs die opgradering van sportfasiliteite by die Tygerberg-kampus geprioritiseer. Dit is in ooreenstemming met die strategiese doelwit om...

Lees verder