Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid en die Afdeling...
Lees verder
US-onderiggenoot 2022:  Dr Marnel Mouton

US-onderiggenoot 2022: Dr Marnel Mouton

Dr Marnel Mouton, Departement Plant- en Dierkunde (Fakulteit Natuurwetenskappe), het 'n US-onderriggenootskap vir die tydperk 2022–2024 ontvang.

Die...

Lees verder
Ons aangevulde internasionaliseringslandskap

Ons aangevulde internasionaliseringslandskap

​Suid-Afrika se ramptoestand is ná meer as 700 dae opgehef. Die kampus is vol lewe, hoewel die maskerprotokol binne geboue ons daaraan herinner dat die gevaar...

Lees verder
US-studie werp lig op behandeling van hiperkalemie

US-studie werp lig op behandeling van hiperkalemie

Mediese spesialiste benodig dringend meer kennis oor die behandeling en bestuur van hiperkalemie (te veel potassium in die bloed), wat tot respiratoriese spier...

Lees verder
’n Terugkeer na mobiliteit

’n Terugkeer na mobiliteit

Die regering het in April die einde van die ramptoestand in Suid-Afrika aangekondig wat die afgelope twee jaar van krag was om die Covid-19-pandemie te hanteer...

Lees verder
ESI goed op dreef om akademieskap en vennootskappe in Afrika te bou

ESI goed op dreef om akademieskap en vennootskappe in Afrika te bou

Vaardigheidsopleiding ná die voltooiing van 'n doktoraat is noodsaaklik om nuwelingnavorsers in navorsingsleiers te verander. Nogtans voorsien weinig...

Lees verder
US Internasionaal maak gereed vir vanjaar se somerskool

US Internasionaal maak gereed vir vanjaar se somerskool

deur Werner de Wit

US Internasionaal bied jaarliks sedert 2001 'n skool in Junie en Julie aan om met die somer in die noordelike halfrond saam te val. Die...

Lees verder