Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid en die Afdeling...
Lees verder
'n Dag in die lewe van: Karlien Breedt

'n Dag in die lewe van: Karlien Breedt

As hoof van die Universiteit Stellenbosch (US) Argief in die verantwoordelikheidsentrum van die Registrateur, dien Karlien Breedt as hekwagter van ons...

Lees verder
Prof Rufus Gouws ontvang ‘Nobelprys’ vir lewensbydrae tot Afrikaans

Prof Rufus Gouws ontvang ‘Nobelprys’ vir lewensbydrae tot Afrikaans

Prof Rufus Gouws is deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns as die wenner van die Jan H Maraisprys aangewys vir sy bydrae tot Afrikaans as...

Lees verder
'n Dag in die lewe van: Shibu Mamabolo

'n Dag in die lewe van: Shibu Mamabolo

Om toe te sien dat personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) toegang het tot 'n wye verskeidenheid steunstrukture en -programme is die...

Lees verder
Alumna sien uit om 'lewens ten goede te beïnvloed'

Alumna sien uit om 'lewens ten goede te beïnvloed'

​Dit is nie hoe jy begin nie, maar waar jy eindig – dit is die les wat die eerstegenerasiestudent Agnes Molebatsi moes leer op haar hoëronderwysreis aan die...

Lees verder
Klimaatsoplossings: ʼn Balans tussen sosio-ekonomiese ontwikkeling en volhoubare gebruik van omgewingshulpbronne

Klimaatsoplossings: ʼn Balans tussen sosio-ekonomiese ontwikkeling en volhoubare gebruik van omgewingshulpbronne

Oplossings om die nadelige gevolge van klimaatsverandering teen te werk moet 'n balans vind tussen die behoefte aan sosio-ekonomiese ontwikkeling en die...

Lees verder
Suksesvolle handelsmerke lok talentvolle werkers

Suksesvolle handelsmerke lok talentvolle werkers

Maatskappye en organisasies met suksesvolle handelsmerke het 'n groter waarskynlikheid om talentvolle werknemers te lok en te behou.

Dít is volgens 'n studie...

Lees verder