Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid en die Afdeling...
Lees verder
Die Stellenbosch Universiteitsmuseum vier Internasionale Museumdag

Die Stellenbosch Universiteitsmuseum vier Internasionale Museumdag

​Die Stellenbosch Universiteitsmuseum vier Internasionale Museumdag

Die Internasionale Raad van Museums (ICOM) herdenk Internasionale Museumdag jaarliks op 18...

Lees verder
​​Prof Rufus Gouws wen Jan H Marais-prys vir uitstaande bydrae tot Afrikaans

​​Prof Rufus Gouws wen Jan H Marais-prys vir uitstaande bydrae tot Afrikaans

'n Akademikus van die Universiteit Stellenbosch (US), Prof Rufus Gouws, is vanjaar se ontvanger van die Jan H Marais-prys vir sy uitstaande bydrae tot...

Lees verder
Prof Tucker gebruik rekenaarwetenskap om gemarginaliseerde gemeenskappe te bemagtig

Prof Tucker gebruik rekenaarwetenskap om gemarginaliseerde gemeenskappe te bemagtig

​Prof Bill Tucker van die Afdeling Rekenaarwetenskap in die Departement Wiskundige Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede...

Lees verder
Internasionale Dag vir Verpleegkundiges: Belê in onderrig en opleiding van verpleegkundiges – US-kenners

Internasionale Dag vir Verpleegkundiges: Belê in onderrig en opleiding van verpleegkundiges – US-kenners

Op Donderdag 12 Mei word die Internasionale Dag vir Verpleegkundiges gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon proff Hester Klopper (Viserektor...

Lees verder
'n Dag in die lewe van: Larona Matee

'n Dag in die lewe van: Larona Matee

Larona Matee se werk by die Eenheid vir Gelykwaardigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) draai om empatie, prosedurele billikheid en vertroulikheid. Dié...

Lees verder
Internasionale Dag: Verpleegkundiges in versorgingsfasiliteite benodig verbeterde opleiding in medikasie en IT

Internasionale Dag: Verpleegkundiges in versorgingsfasiliteite benodig verbeterde opleiding in medikasie en IT

Verpleegpersoneel lewer 'n belangrike diens aan bejaardes in langtermyn-versorgingsfasiliteite (LTCF'e) deur toe te sien dat hulle die regte medikasie ontvang...

Lees verder