Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Thembalethu Seyisi
Image by: supplied

Menings en artikels

Nuwe visie van demokrasie verrys van voetsoolvlak deur 'ons die mense'

Thembalethu Seyisi is die Hoof van Regshervorming, Voorspraak en Institusionele Vennootskappe by die US. Hy is besig met 'n meestersgraad wat die rol van die...
Lees verder
Meer navorsing nodig oor mitochondriese oorplanting as behandeling vir pulmonêre hipertensie

Meer navorsing nodig oor mitochondriese oorplanting as behandeling vir pulmonêre hipertensie

Pulmonêre hipertensie (hoë bloeddruk wat bloedvate in die longe aantas) is ʼn dodelike siekte wat sowat 75 miljoen mense wêreldwyd raak. Mitochondriese...

Lees verder
'n Dag in die lewe van: Japie Kotze

'n Dag in die lewe van: Japie Kotze

Met meer as 6 000 werksdae by die Universiteit Stellenbosch (US) op sy kerfstok, begin 'n dag in die lewe van Japie Kotze steeds min of meer dieselfde: Hy...

Lees verder
Ons vier Wêreldtelekommunikasie- en Inligtinggemeenskapsdag

Ons vier Wêreldtelekommunikasie- en Inligtinggemeenskapsdag

​Vandag vier ons wêreldtelekommunikasie- en inligtingsamelewingsdag (WTISD), om bewustheid te verhoog van die moontlikhede wat die gebruik van die internet en...

Lees verder
US doen stappe teen diskriminerende gedrag

US doen stappe teen diskriminerende gedrag

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se vernaamste prioriteit is om 'n inklusiewe omgewing aan al sy studente te bied en om 'n veilige studentegemeenskap te...

Lees verder
Nuwe behandeling bied hoop vir pasiënte met verwoestende longsiekte

Nuwe behandeling bied hoop vir pasiënte met verwoestende longsiekte

In wat ʼn eerste vir Suid-Afrika en ʼn waterskeidingsoomblik vir pasiënte met ʼn verwoestende longsiekte bekend as chroniese trombo-emboliese pulmonêre...

Lees verder
Top akademiese presteerder Lauren Tsafandakis ontvang Fakulteit se hoogste eerbewys

Top akademiese presteerder Lauren Tsafandakis ontvang Fakulteit se hoogste eerbewys

Alumna Lauren Tsafandakis is onlangs aangewys as die wenner van die gesogte CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student van 2021 in die Fakulteit...

Lees verder